2 thoughts on “Sodwana 2012 – Northern Natal, South Africa – with family and friends

  1. Gerty, BAIE dankie al die foto’s – dit was regtig ‘n HEERLIKHEID!! So bly jy geniet jou tuinengeltjie, sien sy staan op ‘n pragtige, spesiale, ereplekkie! Goed met ons, gister vir Lynette gaan groet en ook ‘n koffietjie by Tobie gaan drink – gaan met almal goed, net nie ‘n lekker tyd vir Lynette met haar ma met wie dit nie goed gaan nie. Mag die week met al sy nuwe bedrywighede, goed en mooi verloop! Baie lief vir julle, Ma

  2. Baie dankie vir julle ver ry om saam ons te wees in Sodwana, Dit was baie baie lekker en vol pret. Laat weet waar ons volgende gaan vakansie hou, ons is reg! hahaha

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s