Bassons se persoonlike spasie

Hier blog ons

Wees gegroet 2008!

Posted by gertybasson on January 12, 2008

skerpioen.jpg 

Ja, as ek dit nie mis het nie is dit mos in 2008 - chinese kalender - die jaar van die Rot.

Wel, dis verseker nie die jaar van die skerpioen nie.  Maar hierdie meneer het ons mooitjies met nuwe jaar kom groet - binne in ons slaapkamer! (Ja, ons bly mos in ‘n semi-woestynland, ne?!)

Kenners sal kan verduidelik dat dat van die giftige soort is - gelukkig het niemand op hom getrap nie.

(En wees nie bevrees - hy is VER en VEILIG van ons huis af weer in die veld losgelaat…)

En op die noot wens ek jul almal ‘N GESEENDE 2008 toe.

One Response to “Wees gegroet 2008!”

  1. Lindie Says:

    Ja nee - ek sou ook maar ver gehol het as daai een in my huis was!! Nevermind kenners - as daai knypers amper so dun soos sy pote is, is hy vrek giftig!! Sal maar familie moet bel en groet as jy op daai (vr)outjie trap LOL!!

Leave a Reply

XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>