Bassons’ Blog

Whazzup @ Bassons’ Valley…

Wizard of Oz groot sukses in Oktober

Posted by gertybasson on October 28, 2007

wizard-sareez.jpg     wizard-aleza.jpg

Foto’s bo:  Links:  Sareez Basson (7 jr) en Regs:  Aleza Basson (9 jr)

Anchen Wille Moderne Dansskool het in Oktober tesame met 2 ander dansskole die WIZARD OF THE OZ produksie by die Nasionale Teater in Windhoek op die planke gebring.

En vir ‘n meer fantastiese of skouspelagtige vertoning kon ons nie vra nie.

Pootuit was die mammas gewis van al die oefeninge en optredes ryerye – maar uit en uit die moeite werd.

Leave a Reply

XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>