Voel tuis
Dit is die persoonlike albums en spasie van Martin en Gerty Basson en kie.
Ons is in Oktober 1993 getroud en is van toe af al tuis in Windhoek en het 3 kinders - 2 dogters en ‘n seun.
As jy wonder waarin ons belangstel - kyk maar die skyfievertonings en browse deur ons webblad.
Aan die linkerkant is die afdelings wat jy kan kliek om ons POSSIES te lees - ja, dis amper soos briefies - net ‘n bietjie korter. Ons hanteer hierdie blog soos ‘n dagboek - in die kleine.
Stuur gerus kommentaar!
January 12, 2008 at 11:15 pm
Hi my skat. Die blog is baie mooi. Ek verlang sommer huis toe as ek my oulike vroutjie se harde arbeid sien, en ons mooi kinders!
Lekker blog! Martin
Ek soek Inkie hulle se sel nommer??